Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:25 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die mense van die stamme was ontrou aan die God van hulle voorvaders, hulle het ander gode gedien, die gode van die volke wat in die land was. God het daardie volke weggevat sodat die stamme van Israel daar kon woon.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:25 in konteks