Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van hulle families was Efer, Jisi, Eliël, Asriël, Jeremia, Hodauja en Jagdiël. Hulle was almal belangrike mense. Ander mense het hulle gerespekteer en hulle was die leiers van hulle families.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:24 in konteks