Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die God van Israel het vir koning Pul van Assirië laat besluit om die stamme te vang en weg te vat. Koning Pul se ander naam was Tiglat-Pileser. Koning Pul het die mense van die Ruben-stam, die Gad-stam en die halwe Manasse-stam gevang en weggevat na Galag, Gabor, Hara en na die Gosan-rivier. Hulle is nou nog daar.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:26 in konteks