Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:30 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het geskryf wat Dawid gedoen het toe hy koning was, watter groot dinge hy gedoen het en wat alles gebeur het met hom en met die Israeliete en met die ander lande.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:30 in konteks