Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die geskiedenis van koning Dawid, van die begin tot die einde, is geskryf in die Geskiedenis van die siener Samuel en in die Geskiedenis van die profeet Natan en in die Geskiedenis van die siener Gad.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:29 in konteks