Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gedoen wat ek kon doen om alles gereed te maak vir die tempel van my God: die goud, die silwer, die brons en die hout vir alles wat hulle daarvan moet maak, en ook nog oniks, edelstene om vas te sit teen die mure, klippies wat al die kleure het, en baie marmer.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:2 in konteks