Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:1 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Dawid het vir die hele volksvergadering gesê: “God het een persoon gekies om die tempel te bou, Hy het my seun Salomo gekies. Salomo is jonk en swak. Dit is ’n groot werk, want die paleis wat hy moet bou, is nie vir ’n mens nie, dit is ’n tempel vir God die Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:1 in konteks