Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 27:28 Bybel vir Almal (ABA)

Baäl-Ganan van die stad Gedera was die hoof oor die olyfbome en die wildevyebome wat in die Laeveld was. Joas was die hoof oor die stoorkamers waar hulle die olyf-olie gebêre het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 27

Kyk 1 Kronieke 27:28 in konteks