Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 27:27 Bybel vir Almal (ABA)

Simeï van die stad Rama was die hoof oor die wingerde. Sabdi van die stad Sefam was die hoof oor die stoorkamers in die wingerde waar hulle die wyn gebêre het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 27

Kyk 1 Kronieke 27:27 in konteks