Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:31 Bybel vir Almal (ABA)

Jerija was die hoof van die Hebron-familie. Veertig jaar nadat Dawid koning geword het, het hy gesê sy manne moet alles uitvind oor die geslagte en families. Daar was toe baie leiers by die stad Jaser in die land Gilead.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:31 in konteks