Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:32 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was 2 700 leiers wat familie was van Jerija. Hulle was familiehoofde, en Dawid het hulle gekies en aangestel om te kyk dat die stamme Ruben en Gad en die helfte van die Manasse-stam al die werk reg doen vir God en vir die koning.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:32 in konteks