Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:30 Bybel vir Almal (ABA)

Gasabja en sy broers was leiers van die Hebron-familie. Hulle was 1 700 mense, en hulle moes kyk dat die Israeliete wes van die Jordaan-rivier alles reg doen, al die werk vir die Here en vir die koning.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:30 in konteks