Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 25:9-31 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle lootjies getrek het vir die Asaf-familie, was Josef eerste, Gedalja was tweede, Sakkur derde, Jisri vierde, Netanja vyfde, Bukkija sesde, Jesarela sewende, Jesaja agste, Mattanja negende, Simi tiende, Asarel elfde, Gasabja twaalfde, Subael dertiende, Mattitja veertiende, Jeremot vyftiende, Gananja sestiende, Josbekasa sewentiende, Ganani agtiende, Malloti negentiende, Eliata twintigste, Hotir een-en-twintigste, Giddalti twee-en-twintigste, Magasiot drie-en-twintigste en Romamti-Eser vier-en-twintigste. Daar was twaalf mans in elke groep, dit was die leier, sy seuns en die ander Leviete.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 25

Kyk 1 Kronieke 25:9-31 in konteks