Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 25:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het lootjies getrek om te kyk wie moet werk en wanneer hulle moet werk. Hulle het dit gedoen vir almal, vir oumense en vir jongmense, vir die mense wat geweet het hoe om te sing en vir die mense wat nog geleer het hoe om dit te doen.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 25

Kyk 1 Kronieke 25:8 in konteks