Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 25:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle pa was hulle leier wanneer hulle in die tempel musiek moes maak met simbale, harpe en liere. Hulle moes dit doen wanneer die priesters in die tempel gewerk het. Asaf, Jedutun en Heman het vir die koning gewerk.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 25

Kyk 1 Kronieke 25:6 in konteks