Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:17 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het dit gehoor, en hy het al die Israeliete laat bymekaarkom. Hy het oor die Jordaan-rivier gegaan en toe hy by die Arameërs kom, het hy gereedgemaak vir die oorlog. Toe hy dit doen, het die Arameërs teen hom oorlog begin maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:17 in konteks