Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die Arameërs het besef dat die Israeliete hulle oorwin het. Hulle het boodskappers gestuur en hulle het die Arameërs laat kom wat anderkant die Eufraat-rivier gewoon het. Sofak, die hoof van die leër van Hadad-Eser, het hulle gelei.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:16 in konteks