Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:18 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Arameërs het weggevlug van Dawid. Dawid het die manne wat op 7 000 oorlogkarre was en 40 000 voetsoldate doodgemaak. Hulle het vir Sofak, die hoof van die leër, ook doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:18 in konteks