Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 16:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ook party Leviete gekies en aangestel om by die kis van die Here te werk. Hulle werk was om vir die Here, die God van Israel, te sing en dankie te sê en om Hom te prys.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 16

Kyk 1 Kronieke 16:4 in konteks