Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:37 Bybel vir Almal (ABA)

Van die oostekant van die Jordaan-rivier het 120 000 manne van die Ruben-stam, die Gad-stam en die ander helfte van die Manasse-stam gekom. Hulle het al die wapens gehad wat hulle moes hê om oorlog te maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:37 in konteks