Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:38 Bybel vir Almal (ABA)

Al hierdie manne het na die stad Hebron gekom. Hulle was gereed om oorlog te maak en hulle almal wou graag help om vir Dawid koning te maak oor al die Israeliete. Al die Israeliete wat nie gekom het nie, wou ook graag vir Dawid koning maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:38 in konteks