Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:8 Bybel vir Almal (ABA)

Sy eie huis waar hy gewoon het, was op ’n ander stuk grond weg van die troonsaal en dit het gelyk soos die troonsaal. Hy het ook ’n huis gebou vir die farao se dogter met wie hy getrou het. Dit het soos die troonsaal gelyk.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:8 in konteks