Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ook ’n troonsaal gebou. Dit was ’n hofsaal waar hy sou sit wanneer hy oordeel. Hy het die mure van die saal met sederhout toegemaak, die hout was van die vloer tot teen die dak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:7 in konteks