Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die muur rondom die groot oop stuk grond was van drie rye klippe opmekaar en dan een ry sederhout. Die mure van die binneste oop stuk grond by die tempelgebou en die voorportaal van die tempel was ook so.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:12 in konteks