Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal die Here doen wat Hy belowe het toe Hy gesê het: ‘As jou seuns aanhou om gehoorsaam te bly aan My en as hulle met hulle hele hart en lewe doen wat Ek wil hê, dan sal daar altyd iemand van jou nageslag op die troon van Israel sit.’

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:4 in konteks