Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet doen wat jou God die Here gesê het. Jy moet lewe soos Hy wil hê, jy moet gehoorsaam wees en jy moet altyd doen wat die Here vir jou sê en leer, soos Moses in die wette geskryf het. Dan sal dit goed gaan met jou, dit sal goed gaan met alles wat jy doen en oral waar jy gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:3 in konteks