Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

Jy weet ook wat Joab seun van Seruja aan my gedoen het en wat hy gedoen het met die twee hoofde van die leër van Israel. Hy het vir Abner seun van Ner, en vir Amasa seun van Jeter vermoor. Hy het hulle doodgemaak toe daar vrede was, nie in ’n oorlog nie. Hulle bloed het gevloei oor die belt om sy heupe en oor die sandale aan sy voete, soos in ’n oorlog.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:5 in konteks