Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:24 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ook tempel-prostitute in die land. Die mense van Juda het verkeerde dinge gedoen, dinge wat die Here haat. Hulle het dieselfde dinge gedoen soos die ander volke. Die Here het daardie volke weggejaag om plek te maak vir die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:24 in konteks