Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het nie geluister na die volk nie, want die Here het dit so laat gebeur. Die Here wou doen wat Hy vir Jerobeam seun van Nebat gesê het toe Hy vir Agija van Silo gestuur het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:15 in konteks