Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gedoen wat die jongmanne vir hom gesê het. Rehabeam het gesê: “My pa het julle hard laat werk, maar ek sal julle nog harder laat werk. Hy het julle regeer met gewone swepe, ek sal julle regeer met swepe wat soos skerpioene byt.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:14 in konteks