Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe al die mense van Israel sien die koning luister nie na hulle nie, het hulle vir die koning laat weet:“Ons is nie Dawid se familie nie,die seun van Isaiwas nie een van ons nie.Mense van Israel,gaan terug na julle tente!Dawid, nou moet jyjou eie huis oppas.”Die mense van Israel het toe teruggegaan na hulle tente.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:16 in konteks