Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:6 Bybel vir Almal (ABA)

Vandat hy klein was, het sy pa nooit met hom geraas nie en nooit vir hom gevra hoekom hy verkeerde dinge gedoen het nie. Adonia was ’n mooi man en hy was Absalom se jonger broer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:6 in konteks