Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Adonia, die seun van Dawid en sy vrou Gaggit, het gedink hy is die belangrikste seun van Dawid en hy wou graag koning word. Adonia het vir hom ’n oorlogkar en perde gekry en hy het 50 manne voor hom laat hardloop.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:5 in konteks