Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:23 Bybel vir Almal (ABA)

As mense slawe van die sonde is, dan sal God hulle vir altyd laat sterf. Maar God is goed vir ons, Hy sal vir ons die ewige lewe gee, vir ons wat behoort aan Christus Jesus, ons Here.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:23 in konteks