Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:22 Bybel vir Almal (ABA)

Maar nou het God julle vrygemaak van die sonde, en julle is God se slawe. Julle dien nou vir God en julle sal iets kry wat goed is: God sal julle heeltemal aan Hom wy en Hy sal vir julle die ewige lewe gee.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:22 in konteks