Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle is vir die sonde soos mense wat dood is. Daarom moet julle nie tevrede wees dat die sonde oor julle liggame regeer nie, dit is liggame wat sal sterf. Ja, julle moenie die slegte dinge doen wat julle wil doen nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:12 in konteks