Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is dieselfde met julle: Julle moet weet dat die sonde ook nie vir julle kan oorwin nie, want julle is vir die sonde soos mense wat dood is. Maar nou lewe julle vir God, julle wat aan Christus Jesus behoort.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:11 in konteks