Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat nie besny is nie en wat doen wat God se wette sê, sal wys dat jy verkeerd is. Jy het die wette van God en jy is besny, maar jy doen nie wat die wette sê nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 2

Kyk Romeine 2:27 in konteks