Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:28-29 Bybel vir Almal (ABA)

Wie is die ware Jode? Dit is nie die mense wat vir ander mense lyk soos Jode nie. Nee, hulle moet in hulle hárte Jode wees. As mense se liggame besny is, dan is hulle nog nie regtig besny nie. Hulle hárte moet besny wees. Dit beteken: Dit is nie belangrik dat mense se liggame besny is nie, dit is belangrik dat die Heilige Gees in hulle harte is. Dán sal Gód hulle prys, nie ander mense nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 2

Kyk Romeine 2:28-29 in konteks