Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:26 Bybel vir Almal (ABA)

As mense nie besny is nie en hulle doen wat God se wette sê, dan sal God sê dit maak nie saak dat hulle nie besny is nie. Hulle is dan vir God dieselfde soos die mense wat besny is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 2

Kyk Romeine 2:26 in konteks