Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die ster het die diep gat oopgemaak wat na die onderwêreld gaan. Toe kom daar rook uit die gat, baie rook, soos die rook van ’n groot vuur. En die son en die lug het donker geword van die rook wat uit die gat kom.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:2 in konteks