Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyfde engel het sy trompet geblaas. Toe sien ek ’n ster wat uit die lug op die aarde geval het. God het vir die ster die sleutel gegee wat die diep gat kan oopsluit wat na die onderwêreld gaan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:1 in konteks