Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sien ek ’n Lam. Die Lam het by die troon gestaan, tussen die vier diere en die ouderlinge. Dit het gelyk of die Lam geslag is. Hy het sewe horings en sewe oë gehad. Die sewe oë is die Sewe Geeste van God. God stuur hulle oor die hele aarde.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 5

Kyk Openbaring 5:6 in konteks