Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 5:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar een van die ouderlinge het vir my gesê: “Jy moenie huil nie! Kyk, die Leeu uit die stam van Juda, die Wortel van Dawid, het oorwin. Daarom kan Hy die sewe seëls breek en die boekrol oopmaak.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 5

Kyk Openbaring 5:5 in konteks