Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Voor die troon was daar iets wat gelyk het soos ’n see van glas, dit was so helder soos kristal.In die middel, rondom die troon, was daar vier diere. Elke dier se liggaam was vol oë, voor en agter.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:6 in konteks