Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:5 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het weerlig en donderweer van die troon gekom en dit het geraas. Sewe fakkels het voor die troon gebrand. Dit was die Sewe Geeste van God.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:5 in konteks