Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet die dinge onthou wat jy gehoor het toe jy in My begin glo het. Jy moet weer daardie dinge doen, die dinge wat Ek wil hê jy moet doen. Ja, jy moet wakker word! As jy nie wakker word nie, dan sal Ek na jou toe kom. Ek sal kom soos ’n dief kom, jy sal nie weet wanneer Ek kom nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:3 in konteks