Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet wakker word! Daar is party mense wat amper geestelik dood is. Jy moet hulle help om geestelik te lewe, want Ek sien hulle doen nie wat reg is nie, hulle doen nie wat my God wil hê nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:2 in konteks