Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:17 Bybel vir Almal (ABA)

As jy verstaan wat die Heilige Gees vir die gemeentes sê, dan moet jy gehoorsaam wees! As jy oorwin en aanhou glo, dan sal Ek vir jou van die manna gee, ander mense weet nie van daardie manna nie. Ek sal ook vir jou ’n wit klippie gee. Op die klippie is ’n nuwe naam geskryf. Niemand anders sal weet wat daardie naam is nie, net jy sal dit weet.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:17 in konteks