Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Maar jy moet lewe soos Ek wil hê. As jy dit nie doen nie, dan sal Ek gou kom en Ek sal die swaard wat in my mond is, gebruik om oorlog te maak teen die mense wat die dinge glo wat die Nikolaïete vir hulle leer.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:16 in konteks